Slag van Helvetia

Slag van Helvetia
Deel van die Tweede Vryheidsoorlog
Datum 29 Desember 1900
Ligging Helvetia, Suid-Afrika
Resultaat Boerse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Majoor Cotton Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Ben Viljoen, Chris Muller
Sterkte
350 350
Ongevalle
11 gesneuweldes
29 gewond
253 gevange geneem
3 gesneuweldes
5 gewond
'n 4,7 duim vlootkanon soortgelyk aan die Lady Roberts kanon, gebuit in die Slag van Helvetia, Suid-Afrika, op 29 Desember 1900. Foto waarskynlik by Slag van Colenso, 15 Desember 1900.
Koerantberig: Die Boereoorlog. Die terugslag in Helvetia. The Argus (Melbourne), 2 Januarie 1901.

Die Slag van Helvetia het op 29 Desember 1900 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind by Helvetia, 10km noord van Machadodorp. Hier het die Boeremagte onder leiding van generaals Ben Viljoen en Chris Muller 'n oorwinning oor die Britse Magte, onder leiding van Majoor Cotton, behaal. Die Boere mag was 350 man en die Britse mag 350 man sterk en die Britte het een kanon van 120mm tot hulle beskikking gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search